Verified Reviews
Christiana
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Christiana
Rated 3.6 out of 5 based on 41 reviews.
"Dis 'n plaasgemeenskap. Nie 'n vakansiedorp nie. Wel, dis hoe ek dit beleef het."
"Ongelukkig ervaar die dorp op gereelde basis water-tekorte a.g.v. munisipale probleme."
"It's a small town with limited stores, but everything required can be purchased there."
"Dorpie is lekker, maar soos al die ander klein dorpies gaan hulle ook stadig maar seker agteruit, eintlik hartseer."
"Goeie oornag verblyf tussen Gauteng en Kaap maar verder weet ek nie genoeg om Christiana as toeristebesteming aan te beveel nie."
"We managed to visit the Vaal Dam, which was an experience out out this world. It was worth it. We saw the beauty of nature."
"Die paaie is in 'n swak toestand, maar ons het dit by meeste dorpe gevind so Christiana is nie die uitsondering nie."
"Baie mooi dorp, soos met enige ander plek is daar baie pot holes wat nie reggemaak word nie, veral in die hoofstraat. Die rivier is pragtig. Dit was vreeslik baie warm, maar lekker! "
"If you are looking for a great fishing experience, visit Asame @ Oppie Rivier."
"Vir 'n wegbreek uit die stad en vir vissermanne is dit fantasties, maar geen ander doendinge nie. "
"DIe arme ou dorpie het soos alle SA plattelandse dorpies in totale verval gegaan. Die strate is flenters die CBD is in chaos en vuil, die nuwe Spar en Tops is die ligpunt in die dorp. "
"Dit is 'n klein dorpie en daar is verwaarlosing van die geboue en strate, maar dit kom voor of daar stadig maar seker verbeterings gedoen word. Die kampterrein is baie mooi en rustig."