Geverifieerde Resensie
Constantia
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Constantia bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 46 resensies.
"Sekerlik een van die mooiste residensiële omgewings in die land met interessante historiese besienswaardighede. Goed toegerus met uitstekende winkels, restaurante, ens."
"Perfek geleë vir toeriste of sakemense. Daar is 'n groot verskeidenheid van aktiwiteite wat gedoen kan word in die omgewing."
"Constantia is quite central to everywhere else in Cape Town. It's quite safe, has lovely views and plenty of nearby facilities."
"Lieflike omgewing en gedeelte van Kaapstad. Baie besienswaardighede. Was dit nie vir my vlug terug na Pretoria toe nie, sou ons graag langer wou bly om al die besienswaardighede onder meer Kirstenbosch, ens. te besoek."
"The landscape and the sight of Table mountain are beautiful.. You are not far from the botanical garden of Kirstenbosch. You have nice restaurants and wine estates nearby - For shopping you have Constantia village. As Constantia is a huge suburb, you need to have a car if you're travelling / visiting the area. "