Geverifieerde Resensie
Dargle
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dargle bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 44 resensies.
"Plenty to see (and shop for) particularly regarding arts and crafts in Lythwood (a.k.a. Lidgetton Valley, note NOT Lidgetton village - which has basic shops) just across the road from Pennylane Guest House. Don't miss the "Tsonga Shoes" factory shop outlet - excellent quality footwear of all kinds, exceptional value for money."
"Lidgetton self (dorpie) is glad nie die plek om heen te gaan nie, maar die omgewing rondom dit is pragtig en bied die regte plaaslewe waar mens kan ontspan en rondloop en die buitelewe geniet."
"Lidgetton has a lot of accommodation for travelers to choose from. It is a nice place to stay in."
"Blesberg Farm is on the edge of the Midlands Meander route. In a week, we were only able to explore a small section of the Meander - there is so much to do and see! Definitely an area worth exploring. "
"Pragtige omgewing met baie vriendelike en behulpsame mense. Sout van die aarde! Ons het 'n paar plekke op die roete besoek en hulle kan dalk meer moeite doen om die plekke aan te dui met duidelike aanwysings en waarskuwings - ons moes telkemale omdraai omdat daar geen vooraf waarskuwing was van die plek nie en eers wanneer jy op die afdraai is sien jy die kennisgewing."
"Gaan definitief na El Posstino toe. Die kos is regtig goed en die diens fantasties."