Indien jy De Kelders besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in De Kelders.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Kelders Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Kelders accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
De Kelders akkommodasie
Bladsy 5 - 79 lekke plekke om te bly
Walker Bay Whale Watching Villa is 'n pragtige villa met 'n uitsig oor die see. Dit bied selfsorgverblyf aan 6 gast...
De Kelders Huis is 'n lieflike selfsorghuis in De Kelders, Gansbaai, en is ideaal vir vakansiegangers of paartjies ...
Bodhi's Beach House is tussen 'n groenstrook en die strand in De Kelders geleë en is 'n volledig gemeubileerde koth...
The Ocean Pearl is ‘n selfsorghuis wat in die stil kusdorpie, De Kelders geleë is. Dié huis het slaapplek vir 8 e...
Sandpiper is 'n selfsorg-vakansiehuis in De Kelders, 'n kusdorpie langs Gansbaai en slegs 40 km van Hermanus af. Di...
Villa the Cherry is 'n luukse seekant-eenheid in 'n unieke omgewing. Dit spog met 'n ontwerp wat al in baie interna...
Haus Giotto is die perfekte bestemming in die stil dorpie De Kelder, 'n versteekte juweel wat beroemd is vir die no...
Crayfish Lodge is in De Kelders, Gansbaai 'n area wat bekend is vir sy pragtige roetes, strande, voetslaanroetes, b...
Whalesong Lodge is 'n klein intieme gastehuis aan die bopunt van die ruwe De Kelders Cliffs wat uitkyk oor die pren...
Marine 5 Guesthouse is 'n luukse gastehuis wat in Stanford's Cove geleë is en uitsigte oor Walker Bay Marine Big Fi...