Indien jy Die Crags besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Die Crags.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Die Crags Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as The Crags accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Die Crags akkommodasie
12 lekke plekke om te bly
Tenikwa Wildlife Centre is in The Crags in Plettenbergbaai, 'n gebied wat veral bekend is vir sy skilderagtige roet...
Natures Way is sowat 9 km vanaf Nature's Valley en bied gerieflike selfsorg-verblyf op ’n melkplaas wat deur ’n ges...
Four Fields is 'n eko-vriendelike kleinhoewe langs die R102-teerpad, tussen Nature's Valley en Plettenbergbaai. Dit...
Sweetwater Farm is op die Redfordpad geleë, 'n stil, plattelandse deel van The Crags. Die plaas beskik oor 3 selfs...
Lily Pond skuil op die randjie van die inheemse Tsitsikamma Nasionale Park en bied ‘n vreedsame wegbreek aan enigee...
Heaven is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op die plaas Lekkerkry net 22 km vanaf Plettenbergbaai. Hierdie eenheid is ...
Lekkerkry Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in The Crags, in Plettenbergbaai op die Tuinroete. Die verblyf is...
Valmont Estate bied selfsorgverblyf in luukse kothuise en is sowat 24 km van Plettenbergbaai se middedorp af geleë....
Firefly Falls bied ontspanne verblyf op 'n 5 hektaar-kleinhoewe in The Crags wat uit ’n inheemse woud en oop weivel...
Country House is 'n lieflike plaashuis net op in die pad van Kay and Monty Vineyards in The Crags, Plettenbergbaai....