Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Dinokeng Game Reserve

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dinokeng Game Reserve bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 606 resensies.

Dinokeng Wildreservaat

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Wild is maar skaars, maar ons geniet die bosveld en Arlington Brewery."

Dinokeng Wildreservaat

Crimson Bush Lodge

"We saw amazing game during our drives and it was a thoroughly enjoyable experience."

Dinokeng Wildreservaat

Sunset Bush Camp

"Personeel hulpvaardig en baie vriendelik."

Dinokeng Wildreservaat

Halfway There Game Lodge

"Eks mal oor Dinokeng en sal weer gaan."

Dinokeng Wildreservaat

OuKlip Game Lodge

"Die selfryrit was goed gebaken en ons het baie pret gehad."

Dinokeng Wildreservaat

Siyaya Bush Lodge

"Baie nader as Kruger en soveel verskillende lodges en plase om van te kies."

Dinokeng Wildreservaat

Plaas Toe

"Hulle kan hul paaie beter merk, dit voel of 'n mens al in die rondte ry!"

Dinokeng Wildreservaat

Kudu Bush Camp

""Self-drive" gedoen, maar min diere gesien."

Dinokeng Wildreservaat

Ngiri Safaris

"Dinokeng is en sal altyd ons 1ste keuse bly! Grondpaaie is nie noodwendig so lekker om op te ry nie, maar nie onrybaar nie. Soos verduidelik is gaste se bande te hard en veroorsaak die sinkplaateffek. Steeds ons lekkerste vakansieplek!"

Dinokeng Wildreservaat

Hunters Pride 35

"Game is sparse, but a pleasant bush experience."

Dinokeng Wildreservaat

Hunters Pride 39

"Hoewel die bos baie ruig was het ons alles behalwe olifante en luiperds gesien. Geen klagtes, dit was puik."

Dinokeng Wildreservaat

OuKlip Game Lodge

"Roads leading to lodges needs urgent attention."

Dinokeng Wildreservaat

Tendeni Private Lodge

"Dis elke maal vir my lekker om in die Wildreservaat te wees. Dit verbaas my keer op keer en die bewyse van goeie sorg is daar."

Dinokeng Wildreservaat

Hanati Chalets

"Bos is baie mooi na al die reën. Sien daarvolgens nie vreeslik baie wild nie. Dit was darem nie n probleem nie. Darem 'n paar soorte wild gesien."

Dinokeng Wildreservaat

Siyaya Bush Lodge

"Dinokeng is my "happy place" en nou deel die reservaat my geluk met Siyaya. Alle personeel is fantasties en vriendelik."

Dinokeng Wildreservaat

Sunset Bush Camp

"Sonder 'n kaart was ons verlore en het heeltemal verdwaal. Die natuur was baie mooi. Maar ons het amper geen diere gesien nie."

Dinokeng Wildreservaat

OuKlip Game Lodge

"Mens kan sien daar is oorbeweiding op plekke, waar die kakiebos oorneem. Daar was nie genoeg inligting oor die "self-drive" permitte en kaart by die hek gegee nie. Verder is dit 'n pragtige plek met goeie paaie, roetes, merkers, piekniekareas en wild."

Dinokeng Wildreservaat

Sunset Bush Camp

"Very organized, clean and the people are friendly."

Dinokeng Wildreservaat

Owl Spot

"'n Absolute moet besoekpunt vir natuurliefhebbers. Ons sal dit weer en weer besoek!"

Dinokeng Wildreservaat

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Groot verskeidenheid wild. Goeie plan om eers 'n georganiseerde wildrit te doen. Wim was 'n uistekende opsie. Piekniekplekke is goed ontwikkel en word baie mooi onderhou. Voorreg om so in natuur te kan wees."

Dinokeng Wildreservaat

Kudu Bush Camp

"Close to home and good short game viewing opportunities. Not much luck with any larger animals, but good viewing and nice picnic areas to break trips for your children. Veldjie around kiosk a firm favourite."

Dinokeng Wildreservaat

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Van die paaie het bietjie aandag nodig. Ek weet dit is 'n wildreservaat en daarom die sandpaaie, maar van die paaie is in so swak toestand dat mense al nuwe paaie op rante van die hoofpaaie maak."

Dinokeng Wildreservaat

Cayail Bush Lodge

"Die roete aanduidings vir self wildritte nie altyd akuraat."

Dinokeng Wildreservaat

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Naby vir 'n vinnige wegbreek van Johannesburg en Pretoria."

Dinokeng Wildreservaat

Kudu Bush Camp

"Ons het weer vir die langnaweek bespreek, saam met die kinders en kleinkinders!"

Dinokeng Wildreservaat

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Game numbers were a bit low and quite a bit of traffic on the tar road at night. The self-drive routes in the park are quite nice to explore however they require you to purchase a permit at the gate. It was not easy to find or spot game, expected the park to be better stocked or have higher numbers."

Dinokeng Wildreservaat

Jabula Bush Camp

"Dinokeng is beautiful with a huge variety of animals to see. It is a great holiday destination close to JHB and PTA."

Dinokeng Wildreservaat

Sunset Bush Camp

"Waar het al die diere heen verdwyn? Het nie so baie gesien soos vantevore nie."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang