Geverifieerde Resensie
Dolphin Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dolphin Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 551 resensies.
"I have always enjoyed visiting Zimbali. It is the best destination for families and it’s safe."
"'n Goeie strand, net jammer dat die hele week to ons daar was, 'n branderplankry kompetisie aan die gang was. Dus kon ons nie laat slaap nie, hulle het vroeg begin raas, en ons moes aanhoudend na ander strande gaan. Gelukkig is die ligging so goed, dat daar genoeg ander strande naby is."
"Pragtige, skoon strand met niks tekort. Daar is oral eetgoedjies en manne met sambrele en stoele. Lekker speelstrand vir die kinders. "
"Net buite die besige gewoel in Ballito en tog naby genoeg om gou daar te wees vir inkopies en ander restaurante."
"Clean and safe beach. We loved our walks and swims at this beach. Only missed beach equipment from our apartment that was not included in the rent."
"Shaka's Rock is a lovely little town outside the fuzz and buzz of the bigger towns. All the small shopping mall's and things to do in and around are fantastic. "
"Zimbali is 'n wonderlike bestemming vir 'n familiewegbreek met baie om te doen. Maak net seker die huis het 'n gholfkarretjie om vrylik in die area rond te beweeg en dit wat die landgoed bied te ontdek en te gebruik. Dit was ons vierde keer in Zimbali die afgelope 4 jaar, maar ongelukkig a.g.v. die akkommodasie, ons swakste ervaring uit die 4 kere wat ons Zimbali besoek het."
"Enjoyed it with the hole in the wall. Also spent much time at Compensation beach and Chaka's Rock beach, beautiful experience with the colourful fish that swim with you in the tidal pool."
Simbithi Eco Estate, Dolfynkus
Sabuti HL135"Is vir my baie meer waarde vol as Pinnicale Point in Mosselbaai."