Geverifieerde Resensie
Dolphin Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dolphin Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 553 resensies.
"Die kuspad kort herstelwerk en is vol slaggate. Verder is dit gerieflik naby aan die groter besigheidsentrums."
"Vir seker sal die Noordkus ons weer sien en veral Shaka's Rock. Skoon netjies vriendelike mense. Strande ook netjies skoon en rustig."
"So baie kuierplekke heerlike strand en getypoel met lewensredders maak dit die ideale vakansie-bestemming. Salt Rock se Tiffany inkopiesentrum is minder besig as Ballito se Super Spar en net om die draai van Thompsons Beach."
"Sheffield Beach is ideal for people that want a quiet time and is very close to all required facilities. "
"Ek kan dit definitief aanbeveel. Dit is reg by Ballito and Salt Rock. Sugar Rush Park is ook baie naby waar jy Parkrun kan gaan doen, stap, bergfiets ry ens."
"Everything was just perfect. It felt like home, I had the best time with my loved ones. "
"Die verskeidenheid rotspoele en die swemstrand maak dit 'n uitstekende bestemming vir ouers met kinders. "
"Good destination, clean and signs of good disciplined local authority."
"The Tidal Pool was absolutely fantastic! Sad that the beaches have so much litter, but we know that trash washes up, so not blaming anyone, but a clean up would be good! "
"Shaka's Rock is 'n pragtige klein kusdorpie, tropies en baie mooi. Ook 'n baie mooi strand. Vriendelike mense oral waar jy gaan."
"Salt Rock is a clean town and the local people are extremely friendly, we would like to explore more of the town in the future."