Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Drakensberge.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Drakensberge akkommodasie
662 lekke plekke om te bly
Cranberry is 'n lieflike koloniale kothuis op die Oos-Vrystaat Malutiroete. Perfek vir 'n besoek aan die Lesotho Ho...
Cottage Pie is in Clarens, 'n area wat bekend is vir die skilderagtige roetes, bergfietsry, stap, perdry, kultuurdo...
Little Lammas is op 'n plaas sowat 8 km vanaf Clarens naby verskeie aktiwiteite en besienswaardighede geleë en bied...
Rooikat Cottage bied gerieflike sonkrag-aangedrewe selfsorgverblyf in Clarens, net 400 m van verskeie winkels, gale...
Hierdie selfsorgkothuis is onlangs opgeknap en is aan die einde van 'n doodloopstraat in die hartjie van Clarens ge...
In die somermaande lig die draak haar kop heel omgekrap op, daar is 'n donderstorm en mens hoor haar grom in die gerammel. In die wintermaande is haar rugwerwels wit van die sneeu. Hier waar berge en dale mekaar ontmoet, word besoekers met avontuur begroet. Die Drakensberge se asemrowende landskap vertel... Lees meer