Geverifieerde Resensie
Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1674 resensies.
"To stay in the surroundings of Fouriesburg such as guest farms but definitely not inside town."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge
Dumbe Cottages"Kan ander attraksies soos Golden Gate en Clarence as dagbesoek doen."
Champagne Vallei, Drakensberge
Vultures View"Daar moet gerus iets gedoen word met die paaie. Champagne Vallei is baie mooi om net na te kyk. En natuurskoon te bewonder en om te gaan stap."
Champagne Vallei, Drakensberge
Berghaven Cottages"Met lekker stapplek, mooi natuur, die Drakensberg se seunskoor, Valley Bakery en Ardmore naby, is die absluut aan te beveel."
Champagne Vallei, Drakensberge
Graceland Self-catering Cottages"Die hele area bied lekker geleenthede vir oud en jonk om besig te bly."
"Best they sort the water problem out. To much rain causing the pumps in the river to give problems, municipal inefficiencies I presume."
"'n Klein supermark sal voordelig wees vir gaste wat die omgewing besoek."
Champagne Vallei, Drakensberge
Sandy's Cabins"Omring deur berge, klowe, heelwat besienswaardighede was naby Drakensberg seunskool. Roofvoëls kan besigtig word Canopy Toere staproetes, antieke winke , WaardeArdmore kunswerke te besigtig. Beperkte landbou mielies en sojabone bosbou, bootrit op dam by Drakensberg Sun tussen 14:00 end 16:00 daagliks. Waarde vir geld."
"Baie om te sien en te beleef in 'n redelike kort afstand. Drakensberg se Seuns Koor is 'n moet, asook die roofvoëlsentrum."
Champagne Vallei, Drakensberge
Ama Casa Self-Catering Cottages"Moenie die Drakensberg seunskoor se opvoerings misloop nie. Die 2 supermarkte in die omgewing is genoegsaam toegerus en daar is n paar baie oulike winkels ingestel op toeriste. Dit is nie die stad nie maar n wonderlike buitelewe ervaring."
Champagne Vallei, Drakensberge
Pumula Central Drakensberg"Pragtige natuurskoon en baie plekkies waar mens kan stop langs die pad. Falcon Ridge se "bird show" is 'n absolute moet. Fantastiese ervaring om die roofvoëls in aksie te sien."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge
Witsieshoek Mountain Lodge"Ons het ons so bietjie vasgeloop met “locals” bo op die Amphitheatre wat ons omsingel het en ons juwele wou vat. Dalk 'n goeie idee om in groter groepe te stap."
Champagne Vallei, Drakensberge
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"A hidden gem in South Africa. Great travel destination with plenty to do. With spectacular mountain surroundings Champagne Valley is one of a kind. We would definitely recommend to visit the Falcon Ridge Bird of Prey Centre."
Champagne Vallei, Drakensberge
Orchard Manor"Die eienaars van die bestemming het uit hul pad gegaan om ons verblyf onvergeetlik te maak!"
"Despite its small size I think that the town itself could use a little bit of a clean up especially the two main roads other that that a very nice and quiet little town."
Champagne Vallei, Drakensberge
Cayley Mountain Resort"Baie om te doen en te sien. Lieflike area. Naaste winkels in Winterton."
"Nie veel in Winterton te doen nie. Darem 'n paar winkels om kruideniersware te koop, en noodsaaklike goedjies."
"Baie goed om te doen in Underberg. Een winkelsentrum. Mooiste uitsigte op die berg. Lekker en rustige wegbreek."
"Besoek gerus die Country Inn - die etes wat bedien word is hemels en waarde vir geld. Mooi natuurskoon en staproetes."