Geverifieerde Resensie
Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1674 resensies.
"Geleë in een van die mooiste dele van ons land. Die Lemon Tree Restaurant is ons gunstelingeetplek."
"It may not be everyone's cup of tea, but I prefer Fouriesburg to the more touristy Clarens when visiting the region. "
Champagne Vallei, Drakensberge
Ingwe Cabin @ iKhayalamafu Nature Reserve"Lieflike vallei, met verskeie verblyf- en ontspanmoontlikhede"
Champagne Vallei, Drakensberge
Champagne Sports Resort"Champagne Vallei kan dalk ekstra winkeltjies oopmaak vir toeriste. "
Champagne Vallei, Drakensberge
Berghaven Cottages"Lekker naby al die berg-besienswaardighede en groter hotelgeriewe as jy wil gaan kuier of lekker eet."
"I normally stay in the Northern Bergs so this is my first time at Underberg. Himeville has a great museum and I thought that was very interesting. Plenty to see but unfortunately not enough time."
"Underberg is an undiscovered jewel if you love the out doors and scenery. The Cheesery makes excellent hand-crafted cheese and its a worthwhile outing for the family. Excellent launch pad for a 4x4 trip up Sani Pass. The museum in Heimville 6 km away is worth a visit. Still well cared for. "
Champagne Vallei, Drakensberge
Berghaven Cottages"Skitterende omgewing met verskillende dinge om te doen."
"The village is quite small, nothing much to do there, but it's close to multiple hiking trails in the Drakensberg. "
"Goed geleë vir die besienswaardighede in die Oos-Vrystaat, maar die dorpie self bied buiten die hotel en restaurant nie veel nie."
"Die omgewing self is pragtig, maar die dorpie laat veel na wens oor. Dit voel soos 'n derderangse dorp en het ons baie aan Zanzibar laat dink."
"Escourt-omgewing het baie mooi plekke om te sien. Die Drakensberge is naby en daar is baie om te doen. "
"'n Mens benodig 'n 4x4 om meeste van die besienswaardighede te besoek. Miskien sal ons volgende keer so 'n roete beplan. Ek het heerlik appelkose en perskes gepluk en so van die boom af geëet. Dit was so 'n genotvolle ervaring."
"Die omliggende melkplase en mooi uitsigte oor die Drakensberge gee Underberg 'n rustige atmosfeer. Die dorpie het 'n mooi groot SPAR-winkelsentrum met alles wat jy nodig het. Die paaie het wel 'n paar slaggate, maar die natuurskoon maak op daarvoor. Underberg is net 'n klipgooi weg van Himeville, met 'n museum en ander besienswaardighede."