Geverifieerde Resensie
Durban CBD
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Durban CBD bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 55 resensies.
"Safety is the priority in this town, Metro Police, SAPS and CPF personnel are all over the place."
"As twee enkellopende vroue, was my groot oorweging veiligheid. Wat 'n aangename verrassing! Ons het in gure weer die aand gestap om te gaan eet en het dit baie geniet. Die nuwe esplanade is werklik 'n aangename verrassing en ek sal dit graag weer besoek. Met die volgende oggend se stap, kon ons rustig die ander esplanadegebruikers dophou en ontbyt eet. Voorwaar vakansie!"
"Ek het dit baie geniet om weer in daar area van Durban te wees, nadat ek laas as kind daar was. 'n Groot probleem en teleurstelling is die hoeveelheid bedelaars wat jou lastig val terwyl jy nou eintlik langs die strand/voetpad/board walk wil stap. "
"Durban CBD is friendly and easily accessible once affiliated with one-streets. The venue was close to the necessary amenities for the Comrades. The water maintenance could have been done before or after the Comrades weekend and not cause inconvenience to thousands of visitors. Overall the city is well kept and relatively clean with isolated cases (i.e. dilapidated buildings)."
"Ek was verbaas. Baie mooi en skoon. Maklik om by die strand te kom. Ek sal enige tyd weer in dieselfde area 'n plek soek. Was stapafstand van als. Baie veilig en skoon."
"Overall Durban is a beautiful place to visit, apart from a few rotten apples."
"With it being the tourist destination for a lot of people it needs more activities and attractions around the beach. uShaka Marine World can do with some extra activities and stores."
"Awesome place though the mess and pandemonium of foreign nationals around the corner makes the place look unsafe and unattractive to revisit."
"Hectic traffic but probably because I'm from a small town. Other than that, all perfect."
"As jy wegbly van die swak areas is dit baie veilig daar. Die polisie is deurlopend teenwoordig en daar is baie om te doen."