Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Durban
4.3/5
volgens 433 resensies

Lees regte resensies van Durban van 433 geverifieerde gaste.

Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban akkommodasie

588 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 5 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 300
per nag (plek vir 6)

Serenity Manor Retreat is 'n ruim selfsorghuis wat perfek vir 'n gesinsvakansie is en op 'n omheinde landgoed in Hi...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 5 300
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Acquila Guest House is die ideale verblyf vir 'n sakereis of vakansie in Durban. Die vriendelike eienaars, Leon en ...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Sommersby Bed & Breakfast is ideaal geleë in Morningside, direk oorkant die Windermere winkelsentrum waar daar 'n i...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Lughawe-vervoer op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Roseland House is in Glenwood High, 'n lowerryke buurt teen die Berea in Durban geleë. Durban is bekend vir sy goue...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Konferensiegeriewe
Swembad
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Eggersheim is 'n moderne gastesuite wat knus verblyf in verskeie eenhede bied. Verblyf word in die Eenslaapkamerwo...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Skoonmaakdiens
Elektroniese bankoorplasing
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)

The Cottage

Selfsorg in Kloof,  KloofDurban
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)

The Cottage

Selfsorg in Kloof, KloofDurban
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

The Cottage bied veilige, knus selfsorgverblyf in die dorp, Kloof, in Durban. Die kamer bied slaapplek aan 3 gast...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Holland House is 'n gastehuis in die gewilde voorstad Morningside, Durban, wat deur die eienaar bestuur word. Dié g...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 157
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 157
per nag (plek vir 4)

Sail Away @ The Sails is 'n lieflike vakansiewoonstel met see-uitsigte in die verte in Durban en bied gerieflike se...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Visvang
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 157
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf R3 200
R 3 200 R 1 280
per nag (plek vir 6)

The Woodlands Escape

Selfsorg in Bulwer, BulwerDurban
Vanaf R3 200
R 3 200 R 1 280
per nag (plek vir 6)

The Woodlands Escape is 'n lieflike selfsorghuis in die lowerryke woonbuurt Berea in Durban. Dit is ideaal vir 'n g...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R3 200
R 3 200 R 1 280
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Crooked Tree Cottage is in die hartjie van Umhlanga in Durban. Dit is 'n vername vakansiebestemming en toeriste-aan...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Kultuurtoere
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense

Voel die wit sand onder jou voete terwyl dolfyne op die horison baljaar. Ry op 'n riksja langs die promenade en drink 'n skemerkelkie by 'n kosmopolitaanse kuierplek. Ruik die geur van kerrie en smul aan 'n bunnychow, terwyl jy rustig raak in Durban se vriendelike en ontspanne atmosfeer. Hardloop op...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang