Geverifieerde Resensie
Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 897 resensies.
"Ek sal dit baie sterk aanbeveel vir enigeen se volgende vakansie of selfs net om weg teb reek sontoe. Dit is baie pragtig daar."
"Goeie ligging vir enige iemand wat ICC of Botaniese tuin wil besoek. Rustige buurt en huislike atmosfeer."
"Ons was verbaas oor die rustige veilige omgewing waar almal soos familie kuier, daar was 'n hele lang straat waar al die bure 'n straatbraai gehou het en vreeslik vriendelik gegroet het toe ons verkeerd gery het."
"Baie veilig. Baie lekker geëet in die restaurante. Ons het lekker gestap in die natuur."