Geverifieerde Resensie
Duyker Eiland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Duyker Eiland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 33 resensies.
"Duyker Eiland is 'n besonder mooi en rustige plekkie om te besoek. Soveel ongereptheid nog om te geniet te midde van al die ontwikkeling."
"Duyker-eiland is n baie rustige plekkie waar niemand jou kan pla nie en is goed ingerug vir jou familie, ek sal enige een aanbeveel."
"If you want to get away from the city, walk on the beach and sleep with the sound of the ocean, Duyker Eiland is the destination for you."
"The attraction in this area is the beautiful coastline, so it's a great destination for people who like to be outdoors."
"Beautiful, peaceful surroundings. Gravel road into town a little bumpy and dusty but not too far. Would recommend The Shelley Point Hotel for the Cattle Baron - lovely food and amazing coffee. Also the Sea Starr deli shop and restaurant - the mussel soup with mini loaf was delicious."
"Quiet, peaceful, a place to recharge, reboot and an opportunity to spend time with your family. Not far from Paternoster, Vredenburg and a little further is the Riebeek Valley and Tulbagh with a whole range of vineyards to visit."
"'n Stil en rustige omgewing, naby aan die natuur, maar ook naby genoeg aan winkels en ander toeristeattraksies."
"Baie stil met nie baie mense en verkeer nie. Daar is 'n verskeidenheid voëls in die area."
"Nee wat. Mens soek altyd net bietjie rustigheid en net om weg te kom van die gejaagdheid in die stad. Awesome."