Geverifieerde Resensie
Edgemead
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Edgemead bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 19 resensies.
"It is a lovely, quiet little suburb and lovely to take a stroll at night, after a long day at work, or travelling around the City."
"Aangesien albei ons kinders in Milnerton woonagtig is, was Edgemead vir ons goed geleë. Dis 'n rustige woonbuurt en ons is op geen stadium verontrief deur geraas nie. "
"Baie rustige plek. Die natuur is verskriklik mooi daar. Ek sal weer wil gaan."
"Baie rustige, netjiese area in 'n sentrale ligging, naby genoeg aan baie algemene bestemmings."
"Easily accessed from N1, also from Bothasig, Panorama and Plattekloof. Convenient to Century City and Durbanville, and in easy reach of Cape Town International by several through routes. Also out of weekday traffic if on business in the Northern areas."