Indien jy Elandsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Elandsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elandsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elands Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Elandsbaai akkommodasie
27 lekke plekke om te bly
Turtle and Tides is 'n moderne selfsorg-vakansiehuis in Britanniabaai in St. Helenabaai. Die huis spog met 'n pragt...
Ocean Pearl is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Britanniabaai. Dit is 'n ideale opsie vir 'n ges...
Sanroc bied selfsorgverblyf langs die strand in die kusdorpie St. Helenabaai. Hierdie eenheid is op die grondverdi...
The WildCard is 'n lieflike strandhuis met 'n see-uitsig net 70 m vanaf die ongerepte Goue Myl-strand in Britanniab...
Beach House Britannia Bay bied 'n ontspanne wegbreek met direkte toegang tot die strand. Dit bied luukse selfsorgve...
Linaria Beach House is 'n pragtige selfsorghuis in Britanniabaai, oorkant die strand, en bied pragtige see-uitsigte...
Wabi Whispers is 'n pragtig en uniek ontwerpte strandvakansiehuis in die pragtige Britanniabaai, St. Helena. Hierdi...