Geverifieerde Resensie
Elgin
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Elgin bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 18 resensies.
"Elgin Valley has truly captured my heart. Special memories were made this weekend."
"Dis 'n pragtige vallei met allerlei paaie om te verken! Ons het die heerlike pizza en wynproe by Highlands Road Estate baie geniet, asook die lekker ontbyt by Rojaal teekamer. Ons sal graag weer gaan."
"Elgin is mooi, stil en skoon met vars lig om in te asem. Pragtige plase."
"Wonderlike wynplase om te besoek, Almenkerk & Paul Wallace. Persoonlike aanslag by Paul Wallace soos lanklaas beleef."
"Skokkend dat die dorpie so vuil en verwaarloos is. Gelukkig moes ons net deur die dorpie ry om by die pragtige Elgindam te kom. "
"Die area is fantasties - daar is so baie om te sien en die uitsig is so mooi om elke hoek en draai. Daar is hordes oulike padstalletjies, selfs 'n "craft"-bierbrouwery en die see is maar net 'n halfuur weg!"