Geverifieerde Resensie
Fernridge
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Fernridge bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 7 resensies.
"Pragtige boomryke omgewing reg langs die Botaniese Tuin. Het selfs 'n ystervark in die straat gesien."
"Witfontein bergfiets- en staproetes is lekker naby en kan 'n mens besig hou vir dae lank. Die botaniese tuine is ook baie mooi, en daar is 'n Park Run elke Saterdag oggend vir die mense wat aktief is."