Geverifieerde Resensie
Flamwood
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Flamwood bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 22 resensies.
"Die waterdruk is swak en die badprop sluit nie dig nie so die water loop uit."
"Flamwood is 'n uitstekende toeristebestemming aangesien daar in 'n omtrek van 5 km genoegsame winkels, restaurante en geriewe is. Ons sal weer in die toekoms blyplek bespreek in daardie omgewing."
"Sou nie juis sê dit is 'n toeristebestemming nie. Wel 'n goeie buurt om te oornag."
"Goeie ligging - maklik om die gastehuis te kry omdat dit naby die groot paaie is van Potchefstroom se kant af."
"Flamwood is goed gesentreerd in 'n besigheidsgebied met baie winkels en restaurante."