Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Franschhoek

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Franschhoek bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 447 resensies.

Franschhoek

Lekkerwijn Heritage Country House

"Pragtige dorp. Mooiste bome. Pragtige kelders om te besoek."

Franschhoek

Maison Chablis Guest House

"Dit kan baie duur wees vir Suid-Afrikaners, so kies jou verblyf en eetplekke goed."

Franschhoek

Maison Chablis Guest House

"Ek het my paar dae in Franschhoek baie geniet!"

Franschhoek

Auberge Alouette

"'n Baie aangename bestemming met groot verskeidenheid aktiwiteite, restaurante en kuierplekke, gewoonlik binne stapafstand van gastehuise. In die nabye omgewing is daar ook baie om te sien en te doen. Ons besoek was gedurende die erge brand in die pas, maar nogtans was dit baie bevredigend."

Franschhoek

Bellingham Homestead

"Better then expected."

Franschhoek

Oak Cottage and Manor House Rooms

"A small reminder of Europe."

Franschhoek

Eight on Tuin

"Pragtig! Heerlik wyn! Vriendelike mens! Baie buitelanders tydens ons besoek. Winkels maak meestal voorsiening vir buitelandse toeriste, so ons het nie enige iets gekoop nie. Populêre restaurant is vol geboek so boek vroegtydig."

Franschhoek

Montarbre Cottage

"Baie mooi met baie om te doen en sien. Vriendelike en hulpvaardige mense."

Franschhoek

Bellingham Homestead

"Dit is die mooiste mooiste omgewing. Ek sal graag weer daar wil kom vakansie hou!"

Franschhoek

Auberge Alouette

"Baie gewild en fantastiese atmosfeer."

Franschhoek

7 Sorbonne Luxury Apartments

"Stukkie Hemel op Aarde."

Franschhoek

Franschhoek Farm Cottages

"Franschhoek is die goeie basis om die Boland te verken."

Franschhoek

Auberge Alouette

"Pragtige dorp en lieflike atmosfeer."

Franschhoek

Franschhoek Farm Cottages

"Baie mooi, alles wat jy graag in 'n vakansiebestemming sou wou beleef. Nabygeleë dorpe en besienswaardighede is 'n moet!"

Franschhoek

Lekkerwijn Heritage Country House

"Baie lekker rustige dorpie. My vrou het dit die meeste geniet. Lekker baie winkels en eetplekke met interessante goed om te sien en te koop."

Franschhoek

De Hollandsche Molen

"I would recommend you add your name to the road board as you come off the N1 onto Jan van Riebeeck, so people would know which way to travel. Some of us don't have sense of direction."

Franschhoek

Auberge Alouette

"Regtig iets om op trots te wees!"

Franschhoek

Villa Roux Garden Cottage

"Overpriced and over-touristy, which has eroded the authenticity of the village. But this is inevitable and it is in very beautiful surroundings and is a tranquil holiday destination."

Franschhoek

Sunny Lane Self-Catering Studios

"Fantastiese kos, baie mooi dorpie en baie goeie ligging vir die wynlande."

Franschhoek

7 Sorbonne Luxury Apartments

"Een van die lekkerste dorpies is SA!"

Franschhoek

7 Sorbonne Luxury Apartments

"Baie om te doen en besonderse restaurante. "

Franschhoek

The Olive and Vine Farm Cottage

"'n Stukkie buiteland op ons agterstoep."

Franschhoek

Centre-Ville Guest House

"Een van SA se juwele."

Franschhoek

Grande Plaisir Apartment & Villa

"Interessante dorp vir 'n wegbreek naweek, alhoewel dit baie druk kan word oor naweke en feesgeleenthede soos Bastilledag."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang