Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Gariep Dam

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gariep Dam bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1317 resensies.

Gariepdam

View Lodge

"Ons het net oornag, maar wil nog gaan roei op die dam ook."

Gariepdam

Berghaan 43

"Sal graag volgende keer langer as een nag wil bly."

Gariepdam

Fish Eagle Lodge

"Ek glo dit sal wonderlik in somer wees met al die water."

Gariepdam

Swael Straat 14

"Het water probleem gehad op elke dag van ons twee dae verblyf."

Gariepdam

Gariep Gardens

"Fantastiese, beeldskone omgewing en gaan dit weer besoek."

Gariepdam

Rose Cottage

"Middeweg na Oos- en Wes Kaap."

Gariepdam

Angela's Lodge

"Pragtige landskap."

Gariepdam

Rose Cottage

"If you do stay over, it's worth having dinner at the Waschbank Resort - delicious and well priced traditional Karoo food."

Gariepdam

Gariep Inn

"Pragtig."

Gariepdam

Angela's Lodge

"Rustig, maar gerieflik naby die hoofroete!"

Gariepdam

Abancidou Lodge

"Baie dankie aan die sakelui wat die plek skoon en netjies hou."

Gariepdam

View Lodge

"Baie lekker sentraal tussen Kaap en Pretoria. Lekker weg van N1, maar maklik bereikbaar. Rustige gevoel a.g.v. Gariepdam. Ek het die dorpie pragtig skoon en netjies ervaar. "

Gariepdam

Raptor Ridge Lodge

"Behalwe vir die dam self is die dorp eintlik verwaarloos."

Gariepdam

A'Damsview

"Netjiese, versorgde dorp in daardie omgewing!"

Gariepdam

A'Damsview

"Goeie en pragtige toeristebestemming, maar moet nie te lank bespreek nie. Nie veel om te doen nie."

Gariepdam

Gariep N1 Chalets

"Die dam was pragtig en was 100% vol tydens ons besoek."

Gariepdam

Raptor Ridge Lodge

"Besliste ja vir voël- en wildkykentoesiaste."

Gariepdam

Rose Cottage

"Dis 'n lekker oorslaapplek, maar die behalwe vir die oord, is daar niks anders op die dorpie nie. Die eetplek buite die dam is tops en ons het heerlik daar gekuier. Die gids by die dam was ook puik en ons het die besoek daar baie interessant gevind. Ons was baie teleurgesteld oor die Nasionale Park. Die pad tot by die park is uiters sleg en die omgewing ook alles behalwe aantreklik en netjies. Die park was toe en dit was duidelik dat daar nie veel aangaan nie. "

Gariepdam

Gariep Inn

"Asemrowende natuurskoon."

Gariepdam

Berghaan 43

"Klein-karoo dorpie. Eerste kennismaking met die dorpie."

Gariepdam

Gariep N1 Chalets

"Besigtig gerus die Gariepdam. "

Gariepdam

Gariep Inn

"Once you have explored the dam there is not much to do. The council should do more to keep the area and pretty as it used to be. "

Gariepdam

Raptor Ridge Lodge

"There are a few Boer War memorials around and great hiking and Biking trails. The dam is a great fishing spot and boat rides are available. A visit to the damn wall is a must, take some time to drive to the view points near the dam wal, the dam is a very impressive structure."

Gariepdam

Lutas Gastehuis

"Ideale halfwegstop."

Gariepdam

Raptor Ridge Lodge

"Dam self was 'n belewenis! Pragtig!"

Gariepdam

Fish Eagle Lodge

"Ongelooflik by die damwal."

Gariepdam

Gariep N1 Chalets

"Die dam is pragtig. Groot en skoon. Sal in die toekoms by die dam bly."

Gariepdam

A'Damsview

"92% vol en so mooi."

Gariepdam

Gariep Gardens

"Ideal as mens rusting wil raak. Of sommer net oorslaap op pad Kaap toe. "

Blad
Blad 29 - Wys 841 tot 870
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang