- Benoni(57)
- Boksburg(68)
- Brakpan(5)
- Bronkhorstspruit(10)
- Carletonville(7)
- Cullinan(15)
- Ga-Rankuwa(1)
- Germiston(53)
- Heidelberg(16)
- Hekpoort(24)
- Kemptonpark(79)
- Krugersdorp(89)
- Magaliesburg(16)
- Meyerton(16)
- Midrand(149)
- Nigel(4)
- Randfontein(10)
- Roodepoort(71)
- Springs(17)
- Vaal Marina(24)
- Vereeniging(21)
- Westonaria(1)
Indien jy Gauteng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gauteng.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gauteng Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gauteng accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gauteng akkommodasie
2784 lekke plekke om te bly
Augusta Palms bied moderne en gerieflike verblyf. Hierdie kamer is deel van die eienaar se huis maar gaste het priv...
The Red Chimney Guesthouse is in Waverley in Pretoria, aan die voet van die Magaliesberg. Die woonbuurt is bekend v...
Cosy Garden Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis op die bestuurder se perseel in Mayville, Pretoria. D...
Zebra Cottage is 'n pragtige selfsorghuis in Moreletapark, Pretoria en het 'n lieflike uitsig oor die Moreleta Kloo...
Gauteng het 'n lewendige en elektriese energie, en wanneer die hoëveld toegetrek word deur die donker wolkkombers en die weerligstrale soos krake deur die wolke breek, dán voel jy dié energie tot in jou binneste. 'n Mens ruik Gauteng se geur in die somerreën en in die winter verander die groen hoëveld... Lees meer