Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Gauteng
4.2/5

Lees regte resensies van Gauteng van 5186 geverifieerde gaste.

Indien jy Gauteng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gauteng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gauteng Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gauteng accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gauteng akkommodasie

2742 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 3 mense

Sunflower Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis wat in Benoni geleë is. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of sakere...

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 3 mense

Vanaf
Vanaf R 599
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 599
per nag, vir 2 mense

Elshane Guesthouse bied 'n vreedsame en rustige ervaring, tog is dit in die middel van Johannesburg se gewoel geleë...

Vanaf
Vanaf R 599
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 525
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie

Sonneglans

Selfsorg in Randburg, RandburgGauteng
Vanaf
R 525
per nag, vir 2 mense

Sonneglans is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat deel van die eienaar se hoofhuis in Sonneglans, Randburg...

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 525
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 5 mense

La Pietersia is in die boomryke strate teen die hange van die Magaliesberg in Waverley geleë. Dit is net 3 km van d...

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 5 mense

Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 280
per nag, vir 2 mense

63 on Saal in Zwavelpoort bied selfsorgverblyf en basiese selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe. Die verblyf is ...

Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf R695
R 695 R 348
per nag, vir 3 mense
Langtermyn-verblyf 50% af!
Gratis kansellasie

Oornag

Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria-OosGauteng
Vanaf R695
R 695 R 348
per nag, vir 3 mense

Oornag bied verblyf in 'n rustige, gerieflike omgewing en is ideaal vir sakereisigers of gaste wat kort verblyf in ...

Gratis kansellasie
Vanaf R695
R 695 R 348
per nag, vir 3 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense

Red Lotus Studio is 'n knus, sonkrag-aangedrewe selfsorg-ateljeewoonstel in Lynnwood Ridge, Pretoria. Dis 'n ideale...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Perdry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 4 mense
Langtermyn-verblyf 10% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 4 mense

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 39 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg, ...

Gratis kansellasie
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 4 mense

Lethula

Selfsorg in Dinokeng,  DinokengGauteng
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense

Lethula

Selfsorg in Dinokeng, DinokengGauteng
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Lethula is in die Leeuwkloof Valley-bewarea wat aan die Dinokeng Wildreservaat grens geleë en bied verblyf in 2 sel...

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 700
per nag, vir 1 mens

Phil's Studio is 'n gaste-eenheid op die gasheer se perseel op 'n veilige gholflandgoed in Dainfern, Midrand. Die e...

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 1 mens

Gauteng het 'n lewendige en elektriese energie, en wanneer die hoëveld toegetrek word deur die donker wolkkombers en die weerligstrale soos krake deur die wolke breek, dán voel jy dié energie tot in jou binneste. 'n Mens ruik Gauteng se geur in die somerreën en in die winter verander die groen hoëveld...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang