Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5186 resensies.

Pretoria Noord, Gauteng

Threebees Guesthouse

"Ek het in Pretoria voorheen gebly maar nooit werklik Pretoria-Noord besoek nie, maar nou voel ek julle het 'n pragtige deel van Pretoria en "thumbs up" as toeristebestemming."

Silverfields, Gauteng

African Sky Guest Accommodation

"Hou so aan met wonderlike diens."

Silver Lakes, Gauteng

Villa La Ve Boutique Hotel

"Baie mooi, geen klagtes nie. Sal dit aanbeveel!"

Erasmuskloof, Gauteng

Chateau Vue Guesthouse

"Naby alles, ten opsigte van toegangsroetes, hospitale en inkopiesentrums. Pragtige omgewing."

Pretoria-Oos, Gauteng

Villa Amor

"Ek glo daar is toekomstige potensiaal vir die omgewing. Die gholfbaan is sekerlik nou die hoogtepunt."

Waterkloof, Gauteng

Lemon Lane Bed & Breakfast - Original

"Baie mooi area! Kon heerlik deur die strate stap onder die groot jakarandas deur en die wonderlike geur wat dit afgee inneem!"

Heidelberg, Gauteng

Ancient Days Guest Cottage

"Was net daar vir een nag. Maar sal volgende keer bietjie langer gaan. Van 'n fotografie kant af, kan mens baie mooi fotos daar neem."

Wes-Rand, Gauteng

Villa Savanna

"Baie mooi en boomryke omgewing met goeie paaie."

Kyalami, Gauteng

Maple Manor

"Rustig en landelik, en ek het veilig gevoel daar."

Krugersdorp Noord, Gauteng

Gute Nacht Guest House

"Mooi gerestoureerde ou plekke en as n oud-Krugersdorper lekker en goeie herinneringe. "

Lammermoor, Gauteng

Pine Valley

"Close to Lanseria airport, and Cradle of Humankind. Might be a good mountain bike trip destination."

Wes-Rand, Gauteng

Arbour Gardens

"Ons is van die Wes-Kaap en is seker bederf, West Rand is glad nie waaraan ons gewoond is nie."

Eden Glen, Gauteng

Bach Suite 22

"Sentraal vir 'n mens wat wil rondbeweeg in Johannesburg."

Garsfontein, Gauteng

The Pillow and Spoon Guesthouse

"Dis naby alles en 'n goeie area!"

Aston Manor, Gauteng

Airport Modjadji Guest House

"Netjies plek en vriendelike mense."

Wes-Rand, Gauteng

Big Creek Guest Lodge

"Met die Magaliesberge en al sy verskeidenheid gastehuise, oorde en plase met publieke kampgeriewe en staproetes is dit een van die bestes in die kontrei."

Chartwell, Gauteng

Stable Cottage

"Stunning shopping centre, loved every moment of my stay."

Wes-Rand, Gauteng

Elshane Guesthouse

"Nuut tot die area, maar vind dat die gastehuis sentraal geleë is en kon al die hoofroetes maklik vind."

Bailey’s Muckleneuk, Gauteng

37 on Charles

"Naby aan alles met lekker restaurante in die omgewing."

Akasia, Gauteng

Casa de Ross

"Netjies, groot winkelsentrum waar jy alles kan doen. Rustige omgewing, maar bietjie ver van besienswaardighede."

Edleen, Gauteng

Big 5

"Stil area met alles wat jy mag nodig kry in die onmiddellike omgewing en naby genoeg aan alle groter winkels en hoofpaaie."

Colbyn, Gauteng

3 @ Marion Guesthouse

"Colbyn is 'n rustige voorstad wat lekker sentraal geleë is."

Linden, Gauteng

Buona Notte

"Het heel veilig gevoel. Dorp skoon en netjies. "

Nigel, Gauteng

Seldre Guesthouse

"Die omliggende gebiede is eintlik wat jou trek."

Blad
Blad 164 - Wys 4891 tot 4920
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang