Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in George.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van George Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
George akkommodasie
Bladsy 3 - 290 lekke plekke om te bly
Villa Maria is 'n 'n privaat selfsorg-eenheid in George. Dis 'n gewilde vakansiebestemming aan die Wes-Kaapse kus a...
Joan Selfsorg Eenheid is in die boomryke woonbuurt Denver Park in George, 'n bekende vakansiebestemming aan die kus...
Oakhurst Hotel is 'n stylvolle boetiekhotel vir vakansiegangers en sakelui. Dié klein eksklusiewe hotel front na di...
Waves Of Grace Seafront Villa is in Heroldsbaai en B&B-verblyf ongeveer 10 km vanaf George Lughawe. Dit is naby die...
21 Manor on Kingswood is 'n selfsroghuis in die prentjiemooi Kingswood Gholflandgoed in George. Dié modern gemeubil...
Arbeidsgenot 3 is 'n moderne selfsorg-eenheid wat op straatvlak, teenaan die Heroldsbaai-strand geleë is. Die eenh...
Over the Mountain Guest Farm is in die afgeleë klein dorpie, Herold, in die pragtige Outeniekwaberge op die histori...
Forever & Always Studio Apartment bied gerieflike, gehalte-oornagverblyf in George. Hierdie eenheid vorm deel van d...
'n Gatvol is in Heroldsbaai geleë en bied slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel se uitstaande kenmerk is die asemrowe...
Danke Ma is in Heroldsbaai geleë, net 80 m van die strand af, en spog met 'n 180º-uitsig oor die baai. 'n Vreedsame...
Aan die suidekant van die Outeniekwberge le George, 'n pragtige kusdorp in die Wes-Kaap met sowat 200 000 inwoners. George, die hart van die Tuinroete, is bekend vir sy uitstekende gholfbane en die geskiedkundige Montagupas oor die Outeniekwberg. Kom kuier hier en geniet die son, see en sand, woude,... Lees meer