Geverifieerde Resensie
Glen Ashley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Glen Ashley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 33 resensies.
"If Durban is an option, then Glen Ashley is great for visiting Durban to stay at, close to everything."
"Glen Ashley is a nice place to visits. Next to shopping centres and a sea breeze. "
"Baie ver van hoofstrand en alle aktiwiteite. Maar dit was die moeite werd om soontoe te gegaan het. Maar ons sal nie weer nie. "
"Netjiese buurt. Sentraal geleë tussen Umhlanga en Durban middestad. Heerlike eetplekke in omgewing."
"Netjiese woonbuurt en so 4 km van Umhlanga af, maar vir my doel was dit fantasties geleë."
"Its an area that is convenient for anyone that would love to have a vacation, where you need to have stores, malls and the beach nearby. "
"Veillig, skoon, rustig en vol winkels vir die mense wat nie van die gedruis hou wat normale malls het nie."
"What a wonderful place, very quiet and safe. My family enjoyed it so much and the rooms are very clean."
"Ons het voorheen vir jare in Durban gewoon en het dus nie 'n probleem met die area nie. Ons wou juis naby ons bestemming wees en dit was ons wel."