Geverifieerde Resensie
Glencoe
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Glencoe bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.6 uit 5 gekry volgens 5 resensies.
"The Glencoe area is good for a visit if you want to relax far from home without any disturbances. It makes for a good place to visit if you are looking to get some fresh air and unwind."
"Ek was nie daar as toeris nie maar wel vir 'n begrafnis. Ek is vertroud met die omgewing en as jy in die slagveld geskiedenis belangstel is dit die regte plek om as basis te gebruik."
"Naby geleë dorp soos Dundee kan 'n mens besoek, alle eetplekke is ook daar. Daar is die Talana Museum wat 'n belewenis was vir ons. Bloedrivier is ook 'n plekkie om te besoek."