Geverifieerde Resensie
Gouritz
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gouritz bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 178 resensies.
"Heerlike speel ook by die Gouritsmondrivier (op pad Vleesbaai toe) en die biblioteek het ook 'n klein speelparkie vir die kleinspan."
"Vir my met 'n gesin was dit bietjie stil, omdat daar geen aktiwiteite vir kinders is nie, ek dink ouer mense sal dit baie meer geniet. Plek in geheel is baie goed en skoon. Daar is beperkte winkels en items, so plek is meestal net om te ontspan en weg te kom van alle geraas en misdaad."
"Dis 'n baie vriendelike dorpie waar almal mekaar groet. Ons hele vakansie was 'n goeie ervaring."
"Klein dorpie, die natuur bied baie aktiwiteite. Die mense is ongelooflik vriendelik in die dorp."
"Should one look for a place to unwind and build up reserves for the new year, Gourits is the place to consider. Far from the maddening crowd, close to nature. Be lulled to sleep by the breaking waves and be greeted by francolins, tortoises, hares and small antelopes at daybreak."