- Beachview(5)
- Ben Kamma(4)
- Bluewater Bay(39)
- Cannonville(29)
- Chelsea Bewarea(16)
- Crockarts Hope AH(1)
- Fernglen(2)
- Framesby(2)
- Glenhurd(4)
- Glenroy Park(3)
- Gqeberha (Port Elizabeth) SSB(7)
- Greenshields Park(6)
- Humerail(7)
- Humewood(15)
- Lorraine(5)
- Mill Park(22)
- Mount Croix(11)
- Newtonpark(15)
- Parsonsheuwel(8)
- Penford(1)
- Perridgevale(5)
- Richmond Hill(4)
- Seaview(23)
- Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop(5)
- Somerstrand(146)
- St Georges Park(2)
- Sunridge Park(8)
- Taybank(1)
- Theescombe(9)
- Walmer(52)
- Walmer Downs(1)
- Woodlands(1)
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 851 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gqeberha (Port Elizabeth).
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie
579 lekke plekke om te bly
Glenelg Road Guest House is in Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Die verblyf wat aangebied word, is 2 self...
Hacklewood Hill Country House is in Gqeberha (Port Elizabeth) en spog met 'n tikkie geskiedenis en luuksheid in 'n ...
Weaver Lane Self Catering
Weaver Lane Selfsorg bied rustige oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van ...
Aster @ 5 Sunridge Park Self Catering is in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied gehalteverblyf aan ’n gesin of groep ...
Margate Place Guest House
Margate Place Gastehuis is uitstekend geleë aan die seekant van Gqeberha (Port Elizabeth). Ons voorsien puik persoo...
Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente vakansie-gevoel... Lees meer