- Beachview(5)
- Ben Kamma(4)
- Bluewater Bay(39)
- Cannonville(29)
- Chelsea Bewarea(16)
- Crockarts Hope AH(1)
- Fernglen(2)
- Framesby(2)
- Glenhurd(4)
- Glenroy Park(3)
- Gqeberha (Port Elizabeth) SSB(7)
- Greenshields Park(6)
- Humerail(7)
- Humewood(15)
- Lorraine(6)
- Mill Park(22)
- Mount Croix(11)
- Newtonpark(15)
- Parsonsheuwel(8)
- Penford(1)
- Perridgevale(5)
- Richmond Hill(4)
- Seaview(23)
- Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop(5)
- Somerstrand(146)
- St Georges Park(2)
- Sunridge Park(8)
- Taybank(1)
- Theescombe(9)
- Walmer(53)
- Walmer Downs(1)
- Woodlands(1)
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 853 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gqeberha (Port Elizabeth).
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie
575 lekke plekke om te bly
Big Tree Garden Cottage is 'n lieflike tuinkothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in 'n stil lowerr...
The Big Chill bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi voorstad Seaview in Ggeberha (Port Elizabeth). Hierdie vakan...
Cape Recife Lighthouse Villa is in die Cape Recife-natuurreservaat in Somerstrand geleë. Dit bied unieke selfsorgve...
Manor House on 2nd is 'n luukse drieslaapkamerhuis wat sentraal in Gqerberha geleë is en dit is ideaal vir 'n gesin...
Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente vakansie-gevoel... Lees meer