Geverifieerde Resensie
Graskop
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Graskop bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 815 resensies.
"Klein dorpie met lekker eetplekkies. Netjies en stil, net jammer oor die slaggate in die strate, maar werk alreeds aan die gang om reg te maak. Lekker naby aan die besienswaardighede op die Panorama-roete."
"Baie goed. Aangename plek vir toerste baie goeie eetplekkies. NABY BAIE BESONDERSE NATUURWONDERS EN BESOEKPLEKKE."
"The sights and surrounds are breathtakingly beautiful but once you've seen everything, there's nothing to do in Graskop especially at night! "
"Graskop is a great location for a holiday. Whatever direction you'll go, it is always beautiful."
"Graskop is such a visitor friendly town! We spent hours exploring the local shops and enjoyed the many places to dine, especially for pancakes and Canimambo for dinner! Graskop was a great place to call home as we explored the surrounding waterfalls and natural wonders, before we ventured on to the Kruger National Park. I highly recommend staying at Havana Nights in Graskop for any traveller! "
"There should be more takeaways or eat out places for teenagers like Nandos or KFC. The Spar caters for most of the daily needs."
"Die paaie benodig 'n dringende opgradering om toekomstige toerisme te verwelkom. Daaglikse weervoorspellings kan binne die dorp aangedui word wat dan ook toeriste se besoek aan God's Window sal vergemaklik om teleurstelling te voorkom. Meer aandag moet geskenk word om die omliggende besienswaardighede meer skoon te hou of dan die mense meer bewus te maak om nie gemors te strooi nie (papiere en bottels orals in die rainforest by God's Window en omliggende watervalle)."
"Graskop is 'n baie klein dorpie met sy eie karakter. Ons was ook baie bly om die reën en mis in dorp te gekry het. "
"Pragtige bergagtige besienswaardigheid! Natuurtoeriste kan Graskop gerus besoek!"
"Omgewing om Graskop is asemrowend mooi en ons het die ouikste outydse foto's geneem by Diggers Hut in Graskop, dis beslis 'n besoek werd! "
"Goed geleë. Naby baie besienswaardighede. Selfs naby genoeg vir 'n daguitstappie na die Wildtuin."