Geverifieerde Resensie
Border Area
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Border Area bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1510 resensies.
"Die strande en klimaat is heerlik, genoeg lekker eetplekke na Beacon Bay se kant. Sal weer besoek"
"Ons wou graag na die Mercedes Benz fabriek gaan, maar telefone wat op Google gewys is, is nie geantwoord nie."
"Die pad wat ons gery het na die resort was baie baie erg. Potholes, potholes en nog potholes. Hopelik sal dit gou reg gemaak wod."
"Oos-Londen het die pragtigste strande in ons land. Die stad en geriewe vereis aandag om 'n ware toeristebestemming te word."
"Die gedeelte van die land is 'n totaal onderskatte toeriste-aantreklikheid."
"Rhodes is heeltemal te min bemark. Dit is 'n fantastiese plek om te besoek. Die hele dorp is 'n monument. Oos Kaap na Lesotho grens se kant en ander 4x4 roetes beskikbaar. A.g.v Tiffindell wat toegemaak het kom daar baie min toeriste."
"Elliot is baie goed geleë om al die passe in die Oos-Kaap te besoek. Mense wat lief is vir die natuur sal dit baie geniet."
Gxarha (Morganbaai), Grens Area
Plan B"Rustige area, perfek vir iemand wat wil gaan rus weg van die stad en geraas."
"Good. Glad to see they're fixing the roads, especially near Maclear. Roads near Underberg to past Bulwer were filled with potholes. Just needed to drive slowly. "
"Gonubie is a wonderful seaside village. You can walk, run or ride. Lovely beach and lagoon to swim (if it is not too cold!)"
Gxarha (Morganbaai), Grens Area
Ankervas"Ongelooflike mooi deel van die land! Die kombinasie van die see en berghange slaan mens se asem weg! Stunning verby!"
Gxarha (Morganbaai), Grens Area
Mitford-on-Sea Savuka"Great holiday destination. Beautiful scenery. One contextual issue was a leaking and smelly municipal sewer, close to the concrete causeway en-route to the cliffs."
"Ek gee dit 'n drie, nie omdat ek dit nie aanbeveel nie, hulle het baie skade gehad met die oorstromings en dit gaan 'n tyd neem om weer te herstel, natuurskoon is asemrowend, paaie skrikwekkend."
"Too short a stay to rate East London. Just a sleepover stop on our way to Cape Town."
"Mthatha is central so you can visit other towns such as Port St Johns, and Coffee Bay while staying there."
"Unfortunately, East London as a city has gone to the dogs. There are potholes galore, verges untidy, etc. It would not be my choice for a holiday."
"Rhodes is such a laid-back town, no one really cares about travellers. The price of food, if you can find it, is ridiculous. Go & shop in the local township, it is safe & they have at least all the basics."
"A pleasant, quiet seaside village. A lovely beach that the community keeps clean, especially after all the flooding."