Geverifieerde Resensie
Groenkloof
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Groenkloof bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 18 resensies.
"Alles wat mens benodig is in Groenkloof, hospitale, ambassades, winkels en blyplekke."
"Bekoorlike omgewing met Austin Roberts Park, Magnoliadal, netjiese groen tuine in die woongebied en inkopiefasiliteite in die kleiner SBG van Groenkloof; ook die gerief van Gimnasium en Life Groenkloof Hospitaal op die hoofroete."
"Die hospitaal en mini-sentrum is loopafstand en is in 'n baie veilige area."