Geverifieerde Resensie
Green Point
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Green Point bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 48 resensies.
"As a non Capetonian, navigating the narrow and very steep streets takes getting used to. "
"Baie lekker plek om te bly, sentraal geleë, lekker eetplekke en jy kan orals stap!"
"Groenpunt is naby genoeg aan ander besienswaardighede in Kaapstad. Die nou strate maak parkering moeilik, maar die area het baie publieke vervoer. Daar is ook sekuriteitswagte op diens, darem is die buurt redelik veilig, selfs saans."
"Omgewing het beter dae gesien. Dis goed geleë en naby aan verskeie toeristebestemmings."
"Daar is so baie plekke om te sien en so baie om te doen en Groenpunt is in die middel van dit alles! "
"Green point is a very save and clean area with every thing in a walking distance."
"Dis veilig en naby die Waterfront geleë, loopafstand, en ander restaurante. Die lughawe is 20 min se ry en gee 'n mens genoeg tyd om lekker te ontspan."
"Heerlike area vir stap met 'n wonderlike uitsig. Dis naby die Waterfront en vele bestemmings in Kaapstad."