Geverifieerde Resensie
Great Brak River
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Brak River bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 404 resensies.
"Regtig 'n heerlike bestemming en met die troeteldier vriendelike strand by Groot- en Klein Brak was dit fantasties vir ons en ons hond."
"Die uitsig is fantasties, die mense is vriendelik. 'n Mens kan vinnig Mosselbaai, Knysna of Oudsthoorn toe ry."
"Trans-Karoo restaurant - heerlike kos, hartlike ontvangs en goeie waarde vir geld."