Geverifieerde Resensie
Hadison Park
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hadison Park bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 20 resensies.
"Kimberley is baie verwaarloos en dis jammer dat die plaaslike regering nie hulle deel doen nie."
"Dis so mooi en skoon plekkie om te rus na 'n dag moeg op die pad en die mense is so vriendelik."
"Netjies buurt en eiendomme is goes versorg. Voel gemaklik om daar te reis en geensins indruk gekry dat die buurt onveilig kan wees nie."
"Great value for your money. Should really give it a try. You won't be disappointed."
"Gerieflik naby aan die Groot Gat en redelik naby aan paaie wat na ander toeriste-besienswaardighede lei."