Geverifieerde Resensie
Hartbeespoort
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartbeespoort bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1092 resensies.
"Dis 'n lekker plek, maar die paaie kort beslis werk en die dam en dorp is vuil."
"A very relaxing getaway location if you want a break from city life, with lots to do for children and adults alike."
"Daar is soveel dinge wat mens in die omgewing kan doen. Regtig 'n baie lekker gebied vir 'n blaaskans."
"We loved Hartbeespoort! It is a beautiful area with the mountains, the dam and lush vegetation. There are lots of interesting things to do and see and lovely country restaurants to visit."
"Definitely taking my family next time so that they can have the experience!"
"Ken die area. Voorstel dat hul behoort pensionarisse beter pryse aan te bied. "
"Fantastiese plek vir 'n wegbreek. Ons het ontbyt by Upperdeck Restaurant gedoen, stalletjies daarna. Snake and Reptile Park vir die tweede keer besoek en van daar af na Chameleon Brewhouse. "
"Best place for a quick getaway in Jhb. Very beautiful hidden haven but upcoming construction is now destroying its beauty. Totally different from 10 years ago. Some good and needed others spoiling this beautiful site."