Geverifieerde Resensie
Hartswater
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartswater bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.7 uit 5 gekry volgens 29 resensies.
"The municipality is a failure. The town is filthy and unkempt. This is sad given its place and history in the rich Vaalharts agricultural area."
"Very run down. Lots of potholes and the town isn't very pretty. The farms in the surrounding area are beautiful."
"’n Plek wat sigbaar verval. My vrou se moeder is in die begraafplaas begrawe maar mens kan nie daar inkom nie, weens die vervuiling en uiters swak paaie."
"'n Plek met baie hartlike mense en pragtige natuurskoon. Slaggate in paaie en rommel in sommige strate is ongelukkig 'n negatiewe ervaring."
"Ek het baie lank daar gewerk en ken baie mense daar, maar dit is 'n lekker dorp met baie goeie mense. Die dorp brei ook baie uit met geleenthede vir almal daar. 'n Besige dorp."
"Bean is die plek om te wees! Heerlikste steak wat ons nog ooit geëet het. Sal almal aanbeveel om daar 'n draai te maak."