Geverifieerde Resensie
Heather Park
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Heather Park bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3 resensies.
"Dit is nie 'n toeristebestemming nie, maar is 'n goeie wegspringplek om die George omgewing te geniet, of oornagplek aangesien dit baie naby aan die hoofpad is, maar ver genoeg om stil en rustig te wees."
"Amazing. Easy to get to shops as well as to other places to visit. Beautiful scenery and I just love the not so busy atmosphere."