Geverifieerde Resensie
Helderberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Helderberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 45 resensies.
"Ons het slegs familie gaan besoek maar was verbaas oor hoe baie daar te doen was. Lekker restaurante en die strand sommer naby. Die omgewing is nou pragtig nadat die area by die strand opgegradeer is met die looparea. "
"Naby Somerset Mall en die lughawe is binne 20 min bereikbaar."
"Nice and quiet area to be in when you want to explore Cape Town and the Eastern Cape."
"It's beautiful with the wine farms very close and the long beach and everything you could want for a holiday. I always enjoy the Helderberg and we really enjoyed the Nature Reserve. There are amazing hikes there as well, besides the awesome scenery."
"Dit is die middelpunt van baie besienswaardighede wat jy kan besoek. Dis 'n mooi omgewing en rustig."