Geverifieerde Resensie
Henties Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Henties Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 43 resensies.
"Pragtige dorpie. Kan beslis GO FISHING restaurant aanbeveel. Heerlik geëet."
"Vriendelike, behulpsame, hardwerkende mense en 'n silwerskoon dorp. Verskeidenheid van winkels en restaurante. Heerlik visgevang - sal graag weer daar vakansie gaan hou."
"Henties is 'n lekker plek daar is baie vriendelike mense en die visvang is baie goed, net jammer vir die verblyf."
"Hentiesbaai is lekker rustige kuierplek en dit is die perfekte betemming vir die regte mense."