Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Hibiscus Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 3961 resensies.

St Michael's-on-Sea, Hibiskuskus

Sunrise A

"Sal aan enige persoon aanbeveel."

Uvongo, Hibiskuskus

Tweepalms

"Uvongo is baie rustig teenoor Margate en Shelly Beach."

Ramsgate, Hibiskuskus

The Beachfront Unit 11

"Ons het Ramsgate werklik geniet omdat die omgewing baie stil is. Ons het baie plekkies en winkels gaan besoek en dit was heerlik. Ek sal Ramsgate enige tyd vir mense aanbeveel. "

Munster, Hibiskuskus

Lawaaiwater Holiday Cottage

"Pragtige skoon dorpie met die nodige winkels in die omgewing."

Manaba Beach, Hibiskuskus

Dumela Flat 4

"Baie lekker strand en veilig. Sal hom aanbeveel."

Woodgrange, Hibiskuskus

Beach Cove

"Small and sleepy coastal town but very central so it is ideal if you want to travel up or down the South Coast for a day trip."

Uvongo, Hibiskuskus

Stafford Place 6

"Baie rustig en skoon. Sal vir enigiemand aanbeveel."

Ramsgate, Hibiskuskus

St Daniels 19

"Baie lekker plek."

Manaba Beach, Hibiskuskus

Allesreg C2

"Mooi natuur, rustige omgewing."

Margate North Beach, Hibiskuskus

St Tropez

"Strand is om die draai en nie te besig gewees nie."

Leisure Bay, Hibiskuskus

Wild Sea

"I would visit Leisure Bay again."

Margate Beach, Hibiskuskus

Rondevoux 62

"We actually saw the dolphins and the humpback whale. Now that is a lesson my kids had to experience for themselves."

Ramsgate, Hibiskuskus

St Daniels 19

"Baie om te doen. Vriendelike en behulpsame inwoners. Pragtige hoofstrand!"

Margate North Beach, Hibiskuskus

Ithaca Studio Apartments

"Ons sal enige tyd weer hier kom vakansie hou. Ons gaan gewoonlik na Umhlanga toe maar hier is werklik soveel meer om te doen. Net jammer dat die munisipale swembad so sleg lyk."

Ramsgate, Hibiskuskus

The Beachfront Unit 8

"Wonderlike plattelandse gevoel."

Uvongo, Hibiskuskus

Uvongo Square 10

"Alles wat jy nodig het is byderhand en jy hoef nie very te ry on te kry waarna jy soek nie. Uvongo is beslis onder my top 10."

Marina Beach, Hibiskuskus

Marina 2

"Dis skoon en netjies en lekker rustig."

Margate Beach, Hibiskuskus

Boulevard 204

"Love Margate, always been a favourite for our family. "

Munster, Hibiskuskus

Dolphin Bay Beach House

"Munster is baie rustig en pragtig. Sekuriteit is egter 'n probleem."

Uvongo, Hibiskuskus

Uvongo Square

"Wonderlike see uitsig naby strand en alle dienste wat jy benodig."

Uvongo, Hibiskuskus

Laguna La Crete 69

"Veilige omgewing met n lekker klimaat (winter)."

Margate North Beach, Hibiskuskus

Ithaca Studio Apartments

"Skoon, veilig en kindervriendelik."

Manaba Beach, Hibiskuskus

Shabay Villas No 10

"Manaba is centrally located to be able to access other beaches in the area within a 15 km radius but the actual area has seen better days. Local government neglect is starting to show. Margate center has gone to the dogs."

Lawrence Rocks, Hibiskuskus

Chesapeake Bay 30

"Lekker naby baie plekke. Als hang af van jou behoefte af. Naby gholfbane, strande, eetplekke en mooi uitsigte. Walvisverskynings was volop, asook 'n paar dolfyne. Die kusgebied is ongelukkig egter baie besoedel."

St Michael's-on-Sea, Hibiskuskus

No 8 Cosmoledo

"Voel net nie veilige omgewing nie. Veral vanaf skemer. Nie moontlik vir kinders om op eie te draf nie. So lekker drafroete... sou dit net graag veiliger wou maak."

Uvongo, Hibiskuskus

Summer Rocks 4

"Uitstekende vakansiegees."

Blad
Blad 107 - Wys 3181 tot 3210

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang