Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Hibiscus Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 3961 resensies.

Margate, Hibiskuskus

The Homestead Margate

"Margate het ons verbaas in die opsig dat die strate so skoon is."

Ramsgate, Hibiskuskus

Ramsgate Palms Unit 50

"Sal weer in Ramsgate vakansie gaan hou saam met familie."

Uvongo, Hibiskuskus

Uvongo Cabanas A2

"Love Uvongo en dit is van nou af my gunsteling vakansiebestemming."

Uvongo, Hibiskuskus

7 Uvongo Sands

"Netjies, skoon, vriendelike mense en goedkoop eetplekke en toeristestalletjies. "

Uvongo, Hibiskuskus

Aqua Breeze

"Uvongo het een van die lekkerste swemstrande op die suidkus."

Uvongo, Hibiskuskus

Uvongo Square

"Uvongo is klein genoeg en groot genoeg. Dis 'n dorp vir oud en jonk om te geniet. Inwoners was oor die algemeen vriendelik en verwelkom toeriste met ope harte. Daar is heelwat om te doen vir diegene wat nie net op die strand wil wees nie, self tydens reënerige dae. "

Margate, Hibiskuskus

Le Touessrok 6

"Margate has definitely been upgraded, will visit again!"

Manaba Beach, Hibiskuskus

Moana Accommodation

"Baie lekker swemstrand. Lekker afstand na Margate se hoofstrand om te stap."

Margate, Hibiskuskus

Beach Mansion 9

"Margate is a nice place to go to."

Uvongo, Hibiskuskus

Wishes and Dreams

"Baie lekker strand en vriendelike mense."

Port Shepstone, Hibiskuskus

Soleil South Coast

"Lekker stil kusdorpie, het as kind elke vakansie daar spandeer en gaan nog steeds elke vakansie terug soontoe."

Margate, Hibiskuskus

Seabrook 502

"Polisie is vroeg aand sigbaar en baie mense beweeg tot laat aand rond."

Manaba Beach, Hibiskuskus

Vans View

"As jy van die beach hou en jy is jonk is daar baie te doen. Vir ouer egpare vind ons nie veel om te doen nie. Elke dag n ander coffee shop? "

Shelly Beach, Hibiskuskus

Villa Moya 26

"Altyd lekker en vriendelik."

Margate, Hibiskuskus

Lucien Sands 201

"Vir dié tyd van die jaar is dit die ideale weer en stil skoon strande."

Margate, Hibiskuskus

Down Under

"Margate is 'n wonderlike plek, ek sou baie graag daar wou bly."

Uvongo, Hibiskuskus

Laguna La Crete 74

"Uvongo needs more entertainment besides malls and the beach."

Banner Rest, Hibiskuskus

Vuna Valley

"Baie stil en rustige omgewing. Paaie se toestand nie wonderlik nie, en nie baie om te doen behalwe vir die Wild Coast Sun waar die waterpark baie pret is!"

Uvongo, Hibiskuskus

Uvongo Square

"Baie lekker swemstrand en sentraal in die Suidkus geleë."

Uvongo, Hibiskuskus

Chardonnay 8

"Beautiful beaches, so many restaurants to choose from with delicious foods and enough to do when weather does not agree with a beach day."

Manaba Beach, Hibiskuskus

Natspat 11a

"Manaba is 'n heerlike plek om vakansie te hou. Baie om te doen en veral om klein kleuters besig te hou met veilige strande en parke om te besoek."

Uvongo, Hibiskuskus

39 Seascape Lodge

"Een woord, "awesome"!"

Uvongo, Hibiskuskus

Aride Holiday Apartments

"We enjoyed the variety of activities in and around Uvongo but was warned at numerous occasions by locals not to visit the beach area early mornings or late evenings due to crime levels rising."

Margate, Hibiskuskus

Ramsgate Guest House

"Nie meer die mooi vakansiedorp van ouds oor veskeie redes. "

Margate, Hibiskuskus

Santorini 402B

"Not a wheelchair-friendly beach."

Marina Beach, Hibiskuskus

San Lameer Villa 2516

"Great skoon strand waar jy veilig voel."

Uvongo, Hibiskuskus

Driftsands Sea Front 10

"Uvongo is pragtig en is heerlik vir 'n gesinsvakansie. Daar is heerlike pret vir kinders en ek geniet die hoofstrand baie met die winkel, restaurant, publieke kinderswembad ens. baie. "

Blad
Blad 111 - Wys 3301 tot 3330

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang