Geverifieerde Resensie
Hillcrest
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hillcrest bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 5 resensies.
"Gerieflike verblyf vir kort periodes asook langer.Vriendelike mense. Ontbyt is ingesluit en die kamers is mooi en ruim."