Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Hilton

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hilton bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 54 resensies.

Hilton

The Barn

"Highly recommended."

Hilton

Hilton Bella Vista

"Keep it up."

Hilton

The Barn

"Baie mooi dorp. Voel soos 'n ander land, dalk êrens in Europa. "

Hilton

Hilton Safari Lodge

"Dankie Alison vir jou gasvryheid, ons gaan definitief weer by jou kom bly."

Hilton

Hilton Haven

"Quarry is pragtig."

Hilton

Hilton Bella Vista

"Beautiful little town. "

Hilton

The Barn

"Charming upmarket village feel, can get cold in winter."

Hilton

The Barn

"Lovely place Hilton. Had a meal at Crossways and lunch at Ninos (quarry) - both great. Lots of shopping and the start of the Midlands Meander."

Hilton

The Barn

"Pragtige dorp met uitstekende restaurante. Taste of Thai was briljant!"

World's view, Hilton

Gateside Guesthouse

"Die uitsig was asemrowend."

Hilton

The Knoll Historic Guest Farm

"Hilton is goed geleë, naby die hoofweg wat dit maklik maak om byvoorbeeld by Hillcrest uit te kom, naby aan skole en lekker kleiner sentrums en eetplekkies in die nabye omgewing."

Hilton

The Barn

"Dit is 'n lieflike plek om net jou voete uit te skop en te rus. Verskriklik lekker en gemaklik. Daar is winkels om die draai en ook plekke om te besoek."

Hilton

The Knoll Historic Guest Farm

"Eerste besoek en sal dit vir seker aan toeriste aanbeveel."

Hilton

The Knoll Historic Guest Farm

"Hilton is a very nice, clean and neat place to visit."

Hilton

The Knoll Historic Guest Farm

"Lekker rustig, maar nie te veel groot malls nie. Ideaal vir mense wat a wegbreek van besige stadslewe soek."

Hilton

The Knoll Historic Guest Farm

"Baie lekker vir weg breuk."

Hilton

The Knoll Historic Guest Farm

"Very picturesque area and quiet. A lot of fog though at night but well worth it."

Hilton

The Knoll Historic Guest Farm

"Gorgeous sights to see."

Hilton

The Knoll Historic Guest Farm

"Daar nie veel winkels nie,net een wegneemeteplek. Maar lyk na 'n stil rustige dorpie. Nie genoeg tyd gehad om die dorpie verder te verken nie, maar gesien daar is 'n museum van ou trein lokomotiewe, sal graag dit wil gaan besigtig wanneer ek weer daar is en biete meer tyd het."

Hilton

Abbots Cove

"Hilton is baie sentraal geleë ten opsigte van Pietermaritzburg of Durban. Daar is baie gastehuise in die omgewing. Die natuurskoon is baie mooi."

Hilton

The Hilton Bed & Breakfast

"Water probleem moet opgelos word."

Hilton

Tracey's B&B

"Midland Meander is 'n aantrekkingskrag om hier te bly. Tracey's is baie gerieflike verblyf en ligging hiervoor."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 54

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang