Geverifieerde Resensie
Hoedspruit
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hoedspruit bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 417 resensies.
"Pragtige, veilige, netjiese omgewing met fantastiese aktiwiteite en besienswaardigdhede."
"Make sure you visit The Thirsty Giraffe - good food, friendly staff and wonderful service. The Donkeys are a pleasant treat as well."
"Hoedspruit is a beautiful town, it's more like the Kruger National Wildlife Park. It is an amazing place to visit."
"Ons was heerlik veras, dit het 'n regte toeristebestemming geword. Die dorp is besig en daar is 'n lewe daar wat mens net wil aangryp. Baie nuwe ontwikkelings, so ek sien groot dinge vir die dorp vorentoe. Ons het The Hat & Creek ook vreeslik geniet. Goeie kos en mooi netjies."
"Hoedspruit is a beautiful place to visit if you want to get away from the city."
"Fantastiese bosveldbestemming met heerlike eetplekke. Baie om te doen en die Kruger Nasionale Park is net 1 uur se ry weg. Jessica die seekoei is n goeie besoek so wel as die Endangered Wildlife Centre by Kapama Lodge. Die paaie op pad Kruger park toe is in 'n goeie toestand."
"Hoedspruit is an ideal stopover town en route to the KNP (5.5 hours from Jhb via Polokwane) and a great town from which to access a myriad of outdoor adventures. It also has a fair variety of good, quaint and quirky restaurants that offer good food and fair value."
"Pragtige, rustige dorp met vriendelike mense, maar sal nie weer in die "estate" bly nie."
"Hoedspruit is baie mooi en netjies die hele dorp van waar jy inkom en baie vriendelik - enigste probleem is die pad vanaf die N4 deur Belfast en Dulstroom tot en met Rrichstad is omtrent vol slaggate - so dit maak jou rytyd langer en stadig."