Geverifieerde Resensie
Hoog-En-Droog
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hoog-En-Droog bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
"Dit is 'n sentrale, veilige are om te besoek, goed geleë en naby aan al die nodige hoofpaaie, winkels, restaurante en besighede."
"We liked the location ─ close enough to tourist sights, but far enough from the maddening crowds when we needed a break."
"Die Paarl is ‘n pragtige dorp met sterk landbou geskiedenis. Die wingerd in die dorp gee Paarl ‘n lekker landelike gevoel. "
"Paarl is a village along 1 street with quite some traffic. The surroundings are nice though, serves as a good base. "
"Perfekte ligging. Naby koshuis, skool en stadion vir wedstryde. Definitief aan ons kriteria voldoen."