Geverifieerde Resensie
Highlands Meander
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Highlands Meander bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1509 resensies.
Waterval-Onder, Highlands Meander
Zongororo Mountain Lodge"Krugerhof is mooi opgepas en heel insiggewend, maar die res van die dorpie het min gebied."
"Daar is nie regtig vermaak vir kinders nie. Ideale plek vir naweekwegbreek vir 'n paartjie."
"Beer Brewery - a must, excellent service and the boozie cake is fantastic. Harry's Pancakes - best filled pancakes ever. Poachers Pub - Excellent Pot pies and pizza's and entertainment. Trout Bash a must for any teenager."
"Ek is 'n vlieghengelaar en besoek Dullstroom ten minste twee keer per jaar, meestal by Millstream en Dunkeld, maar ook by ander vlieghengel oorde via Holiday Club."
"Very impressed, although small, the amount of various attractions available to the tourist. An overnight must if passing through. "
"Baie besig, maar tog lekker om daardeur te reis."
"Dullstroom is a great stop over or perhaps a mountain getaway. The towns restaurants and boutiques cater a tad too much for the yuppie sort."
"Omgewing is baie mooi - 'n fees vir die siel. Besigheid se eienaars passievol en vriendelik. "
"Gaan honger met 'n vol beursie en 'n leë kattebak. Interessante winkeltjies, lekker kos en baie vriendelike plaaslike inwoners."
"Baie van die restaurante het vroeg toegemaak op oukersaand, dit sou lekker gewees het as daar meer plekke was wat langer oop gebly het om dalk 'n drankie te kon geniet. "