Verified Reviews
Humewood
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Humewood
Rated 4.4 out of 5 based on 50 reviews.
"Daar is nie vreeslik baie om te doen nie, maar dit het ons gepas as ouer mense. Ons het gegaan om die Ironman-kompitisie te ondersteun en tussenin het ons lekker gerus."
"Nice relaxing, and quiet neighbourhood. Safe from all the patrols that happening in the area."
"Die teenwoordigheid van die Akwarium, Boardwalk, uitstekende strande en 'n verskeidenheid van hotelle, restourante en pubs maak dit 'n ongelooflike ervaring vir toeriste."
"Conifer is twee blokke vanaf die seefront. Mens kan dit sonder versuim aanbeveel."
"Alle fasiliteite is binne loopafstand wat dit ideaal maak vir die buitelug mense."
"Dis by die see en die toeriste-aantreklikhede, en nie ver van die lughawe en sakekern af nie. Strande, hawe en restaurante is stapafstand. Omgewing is veilig en die mense is baie vriendelik! Die perfekte plek om te ontspan of as basis vir 'n sakebesoek te gebruik."
"Humewood is naby aan alles, restaurante, strande en uithangplekke. Enigste probleem was dat dit 'n bietjie raserig kan word maar dis glad nie oorweldigend nie daarom het ek net een ster afgehaal daarvoor."
"It is such a great location. If you love the beach and all the nice places around it, it is definitely the place to be in Port Elizabeth. Nightlife is great and so much to do during the day time. "
"Sal geen ander area wil bly nie. Alles is daar en binne stapafstand. Lieflik en baie veilig."
"Saans moet 'n mens maar versigtig wees in die omgewing. Bedags geen probleem en binne loopafstand van strande, Bayworld en stadmuseums. "